southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Die hemel help ons in Stellenbosch, Western Cape for sale

Die hemel help ons

Tema:
Fiction
Soort:
Kortverhaalbundel
Sagteband in goeie toestand
Koos Prinsloo (1957-1994) was weens verskeie redes 'n omstrede figuur wat 'n aantal literêre grense verskuif het. Hy was 'n Afrikaanse kortverhaalskrywer van eerstes - die eerste om die skeidslyn tussen feit en fiksie radikaal te ondermyn, die eerste om etiese kodes rakende privaatheid, vriendskap en kollegialiteit in sy werk te verontagsaam, die eerste om die donker en brutale kant van homoseksuele identiteit oop te vlek, die eerste om in al sy vorme te wys "... hoe hard die liefde tussen mans moet wees", die eerste om raak verbande tussen patriargale mag, politieke geweld en seksualiteit te lê en die eerste om vigs as tema in sy werk te ontgin. Oor hierdie en ander vernuwende aspekte in sy werk is reeds in enkele navorsingstudies berig waarvan die belangrikste seker Riana Scheepers se Koos Prinsloo: Die skrywer en sy geskryfdes (1998) is. -
Neil Cochrane
Bibliographic information
Title Die hemel help ons
Author Koos Prinsloo
Publisher Taurus, 1987, Sagteband
ISBN 0947046135, 9780947046132
Length 103 pages
Subjects Afrikaans fiction
Afrikaanse fiksie

>> Click here to search for more - Books in Western Cape