southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Die mooiste liefde is verby in Stellenbosch, Western Cape for sale

Die mooiste liefde is verby

Tema:
Fiction
Soort:
Afrikaans
Condition : Like New
n Onderwerp waaroor die mens nooit uitgeskryf raak nie, is die liefde. Van voor Koning Salomo se dae af vertel ons al verhale oor die liefde, maar die stemme wat in hierdie bundel kortverhale opklink, is nuwe stemme wat die liefde uit die perspektief van 'n jong generasie op die drumpel van die millenniumwisseling beskryf. Die mooiste liefde is verby is 'n versameling liefdesverhale deur studente aan wie vanaf 1993 tot 1999 M-Net-beurse vir Skeppende Skryfwerk onder leiding van Etienne van Heerden toegeken is. Vir sommige is dit 'n eerste publikasie terwyl ander al gevestigde kortverhaalskrywers is. Die temas wissel van versweë seksuele passie, tot die verbrokkeling van verhoudings en ontnugtering.
Bibliographic information
Title Die mooiste liefde is verby
Editor Etienne Van Heerden
Publisher Tafelberg, 1999, 1ste uitg.
ISBN 0624038041, 9780624038047
Length 128 pages

>> Click here to search for more - Books in Western Cape