southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Verlore onskuld: Suid-Afrikaanse kinders wat moor en roof in Stellenbosch, Western Cape for sale

Verlore onskuld: Suid-Afrikaanse kinders wat moor en

Tema:
Non Fiction
Soort:
Afrikaans
Condition : Like New
Tien verhale oor Suid-Afrikaners op die drempel van hul lewe, wat hulle skuldig maak aan ernstige misdaad en moord. Dis stories van onverklaarbare geweld en ontsporing - van jongmense wat roof om die guns van ander te wen, van leerders uit vooraanstaande gesinne wat 'n hawelose man wreed om die lewe bring, van sestienjariges wat hul eie ouers en gesinslede koelbloedig vermoor. Daar word ook vertel van heldemoed en hoop klein Angeline Taljaard sing dapper in 'n musiekblyspel nadat haar gesin die vorige aand deur twee seuns, jonger as syself, vermoor en vermink is. Polities opgesweepte jeugdiges vermoor die Amerikaner Amy Biehl en baie Suid-Afrikaners en ook Amerikaners trek steeds voordeel uit haar nalatenskap.
Bibliographic information
TitleVerlore onskuld: Suid-Afrikaanse kinders wat moor en roof
Author Chris Karsten
Publisher Human & Rousseau, 2007, 1ste uitg, Sagteband
ISBN 0798148993, 9780798148993
Length 143 pages
Subjects Juvenile delinquents
Juvenile homicides
Murder

>> Click here to search for more - Books in Western Cape