southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Huis te koop De Wijnlanden (Stellenbosch) in Stellenbosch, Western Cape for sale

Huis te koop De Wijnlanden (Stellenbosch)

Beskrywing
Soort: Huis binne en buite
Die huis is gelee in 'n baie veilige sikuriteits kompleks.
Gelee op die Baden Powell Pad rigting Stellenbosch ongeveer 2KM. vanaf die N2.
Dit huis het vier slaapkamers twee on suit , oopplansit/eetkamer en kombuis.
Aparte opwas.
Braaikamer
Twee enkel motorhuise met baie bykomende stoorruimte.
Die boonste vloer huisves een slaapkamer met on suit badkamer en 'n woonvertrek.en n' groot stoep.
Die huis het besonder baie ingeboude kaste.
Buitemuurse aktiviteite;Golf oefenvasiliteit,tennisbaan ,muurbalbaan,speelpark vir kinders en staproete.

Vir meer besonderhed kontak my gerus.

>> Click here to search for more - Furniture in Western Cape