southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Braaibak in Stellenbosch, Western Cape for sale

Braaibak
Braaibak
Braaibak
Braaibak

Die braaibak is van 2mm en 3mm plaat gemaak. Die deksel slaan terug en lê op die handvatsels wat dan as 'n tafel dien. Op die handvatsel is daar 3 hakkies vir die hang van braairoosters, tange ens. Die braaibak is met hitte bestande verf geverf. Dit is 1m lank, 53cm breed en die bak is 15cm diep. Ek maak die braai bakke op bestelling.

>> Click here to search for more - Garden & House in Western Cape