Wingerd stompies te koop in Stellenbosch, Western Cape for sale
Braai Hout:
Wingerd stompies te koop. Droë wingerd stompies verpak in 20kg sakke teen R25 per sak. Gratis aflewering geskiet in bulk tot op jou voorstoep teen 100 sakkies per vrag. (Ons kan ook kyk hoe ons u te gemoed kan kom – met aflewerings) Kontak Daniël vir aflewering op ‘n Donderdag en Vrydag by 073 907 2787 of 022 913 2316.
R 1,300
MEATMASTER VLEISSAAG
EK HET OU MEATMASTER VLEISSAAG WAT EK GEBRUIK HET OM BRAAIHOUT/WINGERD STOMPIES/PLANKIES TE SAAG OM TE VERKOOP....
R 500
Braaier te koop
Lekker groot braaier te koop. 800x2000mm. Rib stand, verskuifbare grid, hak spasie, plek om ekstra vuur te maak vir...
R 6,500
Hammermeul te koop
220 Volt "Trapp" hammermeule so goed soos nuut. Agente in Suid Afrika. Verskeie siwwe vir grofheid - van gebreekte...